Listing Single Template

  1. Home
  2. »
  3. Mariza Olivier
Description:

Ek is Mariza Olivier, maatskaplike werker vir 22 jaar.

Ek spesialiseer in trauma terapie.  Ons almal het trauma beleef en dis 'n verligting om dit uit jou lyf te kry.

Binne die terapeutiese verhouding sal jy gemaklik en veilig voel.  'n Opmerking wat ek van verskeie kliënte hoor is:  ek het nie gejudge gevoel nie.

 

 

 

Contact Information
Phone: 0825843017
Website:

Send message to listing owner

Send message to moderator